Wys ons hoe jy die Flooze-boogie doen – dis ’n combo van Hoezit My Tjomma en die nuwe Bike Brieke Boogie se moves – en jy kan groot pryse wen . . . Ons noem dit die Tjomma Challenge. En moenie skrik nie, Pappie, die Flooze kén haar storie.

Tjommas, hier kom ’n ding. En die Flooze, wel, sy watch jou . . . Daai spanner-girl ken mos van dans, en wie het dan nou nog nie die Floozerena gedoen nie?

Van kommin tjomme tot koel mense weet hoe om die moves te gooi. Party doen dit openlik en ander skelm as niemand kyk nie.

Van kleingoed, oumas, selfs die mechanics van Witbank.

Maar Pappie, Flooze is nie ’n cheap date nie. Haar nuwe album, Ek Watch Jou, is nou op die rak en daarop is ’n rits nuwe tunes, onder meer die Bike Brieke Boogie. En as jy gedink het die Floozerena is cool, wag tot jy hierdie een se moves sien.

Die Bike Brieke Boogie is rof, my ou, daar’s doughnuts en wheelies – jy sien sommer die rook trek. En Flooze wil sien of jy dit kan doen.

Die Flooze het spesiaal vir Huisgenoot-Tempo-lesers hierdie unieke proudly South African combo gemaak. TV’s, ’n laptop en katchieng is op die spel.

SO MAAK JY

Stap 1 Kyk die Flooze-boogie video hieronder of KLIEK HIER om die video te sien. Facebookblad. Leer die moves by die Flooze. Sy het ’n spesiale video gemaak wat jou wys hoe dit werk. Die moves is ook op Flooze se nuwe CD, Ek Watch Jou, kry hom dadelik!