Hulle was keelvol vir heeltyd vaskyk in afgeleefde geboue en vuil strate sonder eens ’n groenigheidjie vir die oog.

Toe droom Bonnievale se mense self hul dorpie reg.

Woeker hier, grawe daar en siedaar!

Die Droom, noem hulle hierdie regrukprojek wat nuwe woema in die eens vaal Bolandse dorpie kom blaas het.

En dit is alles te danke aan Hansie Wolfaard, ’n bestuurder by die plaaslike kaasfabriek, en die argitek Theuns Coetzee se slim plan om gemeenskappe te motiveer om self moue op te rol.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.