Die ouens van New Jersey is terug met hul immergroen optimisme en ’n harder rock-klank. The Circle is onmiskenbaar Bon Jovi en met hierdie album sal hulle beslis baie nuwe aanhangers werf. Getroue ondersteuners sal saamstem dat die lirieke ’n meer volwasse ondertoon het en dat die produksie goed afgerond is. Dit is lewendige musiek wat die binnekant van jou motor in ’n rockkonsert kan verander!

Op die internet

- www.bonjovi.com

- Facebook-groep

Wat dink jy van hierdie CD? Gee jou opinie in die kommentaarveld hieronder.