Dit sal die eerste keer wees wat Fourie weer vir die Bokke speel sedert die 2011-Wêreldbeker, terwyl Pietersen nog nie hierdie seisoen internasionale rugby gespeel het nie. Frans Malherbe sal sy toetsdebuut maak – hy is in die beginspan ingesluit in die plek van die beseerde Jannie du Plessis.

Pieter-Steph du Toit is die ander speler wat dalk sy toetsdebuut kan maak. Die talentvolle slot is op die plaasvervangerbank gekies.

Die Springbokke speel Saterdag om 19:30 teen Wallis in die Millennium-stadion in Cardiff.

Volledige span:

15. Pat Lambie

14. JP Pietersen

13. Jaque Fourie

12. Jean de Villiers (kaptein)

11. Bryan Habana

10. Morné Steyn

9. Fourie du Preez

8. Duane Vermeulen

7. Willem Alberts

6. Francois Louw

5. Flip van der Merwe

4. Eben Etzebeth

3. Frans Malberhe

2. Bismarck du Plessis

1. Tendai Mtawarira

Plaasvervangers:

16. Adriaan Strauss

17. Gurthrö Steenkamp

18. Coenie Oosthuizen

19. Pieter-Steph du Toit

20. Siya Kolisi

21. Ruan Pienaar

22. JJ Engelbrecht

23. Willie le Roux

Bron: www.sarugby.co.za