Wanneer die Bokke Saterdag vir hul Rugbykampioenskap-toets teen Australië op Loftus Versfeld uitdraf, is dit met ’n nuwe loskakel – Johan Goosen.

Goosen – wat sy eerste verskyning in die Bok-beginspan maak - vervang Morné Steyn wat in die afgelope paar toetse swak vertoon het, berig Nuus24.

Die span:

15. Zane Kirchner, 14. Francois Hougaard, 13. Jean de Villiers (kaptein), 12. Frans Steyn/ Jaco Taute, 11. Bryan Habana, 10. Johan Goosen, 9. Ruan Pienaar, 8. Duane Vermuelen, 7. Willem Alberts, 6. Francois Louw, 5. Andries Bekker, 4. Eben Etzebeth, 3. Jannie du Plessis, 2. Adriaan Strauss, 1. Beast Mtawarira

Plaasvervangers:16. Tiaan Liebenberg, 17. Coenie Oosthuizen, 18. Flip van der Merwe, 19. Marcell Coetzee, 20. Elton Jantjies, 21. Juan de Jongh/ Jaco Taute, 22. Pat Lambie

Die wedstryd begin Saterdag om 17:00.