Die aktrise Hanna Grobler en sanger Bok van Blerk het ouers geword. Die egpaar se kleinding is op 19 Desember in ’n hospitaal in Pretoria-Oos gebore. “Dit gaan baie goed met die ma en baba,” sê Jenny. Sy sê die egpaar wil nie nou al nog inligting verstrek of bekendmaak wat die baba se geslag is nie.

A photo posted by Hanna Grobler (@hannagrobler) on

Hartseer nuus het die paartjie in 2015 getref toe die seuntjie wat hulle verwag het stilgebore is.

A photo posted by Hanna Grobler (@hannagrobler) on
Hanna het Ps. 118:24 op 19 Desember op Twitter en Facebook gedeel: Dit is die dag wat die Here gemaak het; laat ons daaroor juig en bly wees. Haar Facebook-vriende het beaam dat dit voorwaar ’n geseënde, spesiale en gelukkige dag is.

A photo posted by Hanna Grobler (@hannagrobler) on

A photo posted by Hanna Grobler (@hannagrobler) on

A photo posted by Hanna Grobler (@hannagrobler) on