berig Netwerk24.

“Hanna en Bok se baba is ongelukkig stilgebore. Dit is nie seker wat die oorsaak is nie,” het Bok se agent, Jenny Griesel, aan Netwerk24 gesê.

Bok en Hanna het aan die begin van die jaar bekend gemaak dat hulle hul eersteling in Junie verwag.