As jy gedink het die plaaslewe is rustig en saai, dink weer! Vanaand halfnege begin die sewende seisoen van die gewilde kykNET-reeks Boer Soek ’n Vrou. Dis vol drama en romanse.

Kykers het lank gewag, maar kan nou regskuif vir nuwe liefde, harte wat gebreek word en hope spanning.

Die aanbieder is die aktrise Nadia Beukes. In vanaand se aflewering kan kykers sien hoe dié stadsnooi aan die plaaslewe blootgestel word. Gaan sy daardie trekker kan ry?

Die top-10 boere is vroeër vanjaar bekendgemaak.

-        Joshua Carstens