Trouklokkies vir Boer Soek ‘n vrou. Dis Ludwig Oberholzer op sy spoggerige Arabiese hings, Maverick Scha. Dan klink daar nog hoefslae op. Dis Zelma Lötter (31) ‘n tegniese adviseur by ‘n veemaatskappy in Senekal. Haar wit rok vloei oor die rug en boude van haar perd, Janor Silwer Fagr.

Artikel in Huisgenoot 19 Desember 2013