Gert Conradie (34), die plaasbestuurder by Wel Van Pas anderkant Robertson, het een aand ‘n droom gehad dat die televisiespan en aanbieder van “Boer Soek ‘n Vrou” op ‘n dag by sy plaas sal opdaag.

Bespreek vir Skouspel!

Byna twee jaar later is hy toe wraggies een van die top-10 finaliste in dié gewilde reeks. Maar Gert kon skaars glo dat hy gekies is.

“Een van die boere hier anderkant, Erik, het deelgeneem aan Boer Soek ’n Vrou 3, toe dog ek hulle sal nooit weer iemand van Robertson kies nie, en hier sit ek vandag.”

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot gesels Gert met ons oor sy bekering, sy vorige verlowing en sy twee seuns.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.