Flip Kotze (57), die vrugte en-groenteboer van die Langkloof wat in die tweede reeks van die werklikheidsprogram Boer Soek ’n Vrou tot die ander kandidate se ontsteltenis sy eie “buiteperd” elders gaan haal het, het met die einste Wenda (52) op Uniondale getrou.

Bespreek vir Skouspel!

Hul liefdesverhaal het soos ’n moderne sprokie op televisie ontvou, eers met drama, slegsêery en misverstande, maar eindelik met al die elemente vir ’n lang, gelukkige lewe saam.

In die nuutste uitgawe kuier Huisgenoot se Carol Coetzee saam by die troue en gesels sy met die nuutgetroude paartjie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.