Hy het die aankondiging op Twitter en Instagram gemaak.

Hier lê ek nou! Ready for my operation and my wife won't leave my sight. And in 3 weeks we'll be here again to meet our 3rd child!

A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on
Sy ma, Ronel Brink, het bevestig dat hy opgeneem is, maar sê sy kan nie uitbrei oor die presiese redes nie. “Dit het te doen met sy stem en enige ander inligting sal ek eers met hom moet bespreek.” Gelukkig het sy die versekering gegee dat dit nie iets ernstigs is nie. “Hy kom môre weer en uit en dis gelukkig niks om oor bekommerd te wees nie.” Ronel het ook haar ondersteuning vir haar seun op Twitter gedeel.

– Joshua Carstens

Ander stories op huisgenoot.com:

Sexy Bobby slaan asems weg met Engelse musiekvideo

Kyk net hierdie bekendes se verborge talente

Hoe nou? Kyk net watter lawwe verskonings gebruik mense om weg te bly van die werk af!

Nuttige veiligheidswenke om jou spruit te beskerm

Wat is die gevaarlikste dier ter wêreld???