Hulle is talentvolle sangers en liefdevolle gesinsmanne, maar vandag in die Valley of Waves in Sun City is Bobby van Jaarsveld, Ray Dylan en Jay vol grappies, nes ondeunde skoolseuns.

En kyk hoe sexy! Dié drie manne is nie net supersexy nie, hulle is ook vol drukkies en grappies vir hul aanhangers.

Jay, Ray en Bobby vertel wat hulle wens vir hierdie jaar wat wag.

Lees meer en sien die kleurvolle foto’s in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.