Met sy grasgroen oë en natuurlike sjarme is hy al ons eie Brad Pitt genoem.

En nes Brad wil ons supersanger Bobby van Jaarsveld ook minstens ’n halwe voetbalspannetjie grootmaak.

Bobby is wel ’n bietjie agter by Brad, maar die jongste Van Jaarsveld is amper hier, want in Desember kry Sion (1) ’n boetie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.