Die Wat geld nie kan koopnie-sanger het vanoggend getwiet: “Ek is hier! Vandag skiet ek 7 de Laan!” Volgens 7de Laan se publisiteitskoördineerder Liby Nel gaan hy die jongklomp in die klub vermaak. Die uitsaaidatum is Maandag 04 Augustus. - Joshua Carstens