HY IS 1.96 meter lank en weeg 112 kg, maar die 0/21 Blou Bul-rugbyspeler Schalk van Heerden (21) se hart is piepklein.

Selfs al is hy 'n reus van 'n man, het hy swaargekry toe hy en sy eksmeisie, die sosiale vlinder Loui Fish (40), vier maande gelede uitmekaar is. En toe hulle nog 'n paartjie was, bieg hy vir die eerste keer, was dinge ook nie maklik nie...

Gelukkig het hy die nuwe liefde in sy lewe ontmoet: Marelize Steyn (20)