ER24 maan inwoners om oorstroomde gebiede en laagliggende brûe te vermy. Stel hulle by 084124 in kennis as julle van meer oorstroomde gebiede kennis dra.

Water kies verkeerde koers Sigbaarheid onder swaar weersomstandighede – skakel hoofligte aan!   Zastron-straat oorstroom Preller Brebner Primêre skool Versigtig ry in swaar reën   Verhoog volgafstand in reën Nog strate onder water Spruite vol Die water kom neer!

Deel gerus jul foto's van die storm met ons!