Ons almal maak foute! Huisgenoot.com het ’n paar eksklusiewe lusmakers vir ’n reeks flaters agter die skerms in Donderdagaand se Bravo!-uitsending bekom.

Hier is sommer ’n rits blapse en “skermutselings” waarby Brümilda van Rensburg, Neels van Jaarsveld en Nataniël betrokke was.

Toe die erns te veel raak in Binnelanders

Toe ’n eier en Nataniël ontmoet

Toe Neels van Jaarsveld van die spoor af dwaal

? Skakel Donderdag om 20:00 op kykNET op kanaal 144 in vir nog van dié blapse.