.

Nie eens haar en manlief Renier Zeeman se onlangse wittebrood op Mauritius kon vergoed vir die trauma van hul troudag nie, vertel die aktrise Carien Zeeman, oftewel Blapsie van die kykNET-reeks Molly en Wors. En die jong egpaar wys die vinger na hul troubeplanner, Marinda Botha, van Fringes Promotions & Marketing.

Lees volledige artikel in Huisgenoot 26 Desember 2013