’n Alternatiewe, strokiesagtige video vir Beyoncé se liedjie Grown Women is uitgereik, die Hips Don’t Lie-sangeres Shakira het ’n nuwe video vir haar snit Empire en die Britse sangeres Rita Ora het ’n prettige video uitgereik vir haar liedjie I Will Never Let You Down. Haar kêrel in die regte lewe, DJ Calvin Harris, het dié snit geskryf en vervaardig. Watter een is jou gunsteling?

https://www.youtube.com/watch?v=GreWGe6DBV0

http://www.youtube.com/watch?v=QapfTGTXbxc

http://www.youtube.com/watch?v=50GQjUZ4P3M&feature=player_embedded