Die voormalige Britse sokkerspeler David Beckham het verskeie foto’s van hulle wegbreek met sy 36.7 miljoen volgelinge op Instagram gedeel.

Hulle het na wat verneem word vir ’n gedeelte van die Europese-skoolvakansie ’n blaaskans geneem om ’n safari in die wêreld¬bekende Serengeti-natuurreservaat in Tanzanië te onderneem.

Die voormalige Britse sokkerspeler David Beckham het verskeie foto’s van hulle wegbreek met sy 36.7 miljoen volgelinge op Instagram gedeel – waar hy die wild, natuur, landskap en asemrowende sonsondergange vasgevang het.

Hy was veral beïndruk met die natuurreservaat se leeus.

Mick Dundee was the shout ... I thought I looked the part but maybe that's just me ?? @brooklynbeckham

A post shared by David Beckham (@davidbeckham) on

WOW ... So so beautiful ??

A post shared by David Beckham (@davidbeckham) on

Hy het ook spesiale foto-oomblikke van hom en sy vrou, die gewese Spice Girl en Europese-modeontwerper Vicotoria Becham, se vier kinders, Brooklyn (18), Romeo (14), Cruz (12) en Harper (5), gedeel.

sunset ?? @brooklynbeckham

A post shared by David Beckham (@davidbeckham) on

Mr Cool @romeobeckham

A post shared by David Beckham (@davidbeckham) on

Beautiful boys x kisses from far away ? love from the Beckham's X #familytime ????X VB

A post shared by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

Taking in the sunset ???? @cruzbeckham

A post shared by David Beckham (@davidbeckham) on

Mummies little lion cub ???? kisses VB x

A post shared by Victoria Beckham (@victoriabeckham) on

I see a lion Daddy ??

A post shared by David Beckham (@davidbeckham) on

Op een foto gee sy dogter, Harper, vir haar pa ’n kostelike soentjie. “Soen vir pappa,” het David in ’n eenvoudige onderskrif by die foto geskryf.

Kiss for Daddy ??

A post shared by David Beckham (@davidbeckham) on

Die drie Beckham-seuns het ook op hulle Instagram-profiele foto’s en video’s gedeel oor hoe die landskap en wild hulle asems wegblaas.

Amazing ????

A post shared by bb (@brooklynbeckham) on

Amazing sunset with Dad

A post shared by Romeobeckham (@romeobeckham) on

Safari life ??

A post shared by Romeobeckham (@romeobeckham) on

African sunset! Safari with @romeobeckham ??

A post shared by Cruz Beckham (@cruzbeckham) on

In een video het Brooklyn ’n oomblik vasgevang van hoe blouwildebeeste ’n massamigrasie deur die Serengeti meemaak. Dit word deur talle as die grootste wildskouspel ter wêreld beskou.

Feels like heaven

A post shared by bb (@brooklynbeckham) on

10 million on Instagram. Wow.

A post shared by bb (@brooklynbeckham) on