Miranda en Evan het in Julie verlede jaar verloof geraak. 

????????

A post shared by Miranda (@mirandakerr) on

I said yes!!! ??????????

A post shared by Miranda (@mirandakerr) on

Volgens E! News het die paartjie die trou aan mekaar gesweer voor 50 gaste. "Dit was ’n klein intieme troue. Alles was elegant," sê ’n bron aan E! News.
Miranda en Evan het in hul tuin getrou. Foto: Magazine Features
Sy het soos ’n prinses gelyk en was baie emosioneel, berig E! News verder. 

Volgens TMZ, wat buite die huis was, het Mirande ewe romanties Shania Twain se You're still the one vir haar biljoenêr man gesing

Dit sal Miranda se tweede huwelik wees, ná ’n vorige verhouding met die bekende akteur Orlando Bloom. Dié twee het ook ’n sesjarige seuntjie, Flynn en is in 2013 geskei ná ’n huwelik van drie jaar. 
Miranda Kerr en Orlando Bloom het ’n sesjarige seun Flynn. Foto: Magazine Features