Die groep het pas die musiekvideo vir hul nuwe liedjie, Bad News, van hul jongste album, Oblivion, bekendgestel. Dit bevat beeldmateriaal van die voorsanger, Dan Smith, en ou videogrepe.

-      Lara Atson