Sien jy hoe die Novembers tegelyk die lug inspring en grasieus land, is dit duidelik dié drie deel dieselfde gene.

Jou kop duisel van die bewegings, en toe drie paar voete bo die vloer fladder, is dit net ’n warreling.

Tussen die klanke van die klavier deur hoor jy die Xhosa-klikke soos hulle mekaar raad gee.

Maar die Franse balletterme gly ewe sag van hul tong: pas de deux, pas de chat, ronds de jambe, entrechats...

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.