.

Lewer 12

braai-bread_story pic

Jy gaan dit nodig hê:

  • 1 kg vars deeg (beskikbaar by Checkers)
  • Olyfolie vir oorsprinkel
  • Seesout

Maak so:

Verdeel die deeg in 12 porsies en trek dit in lang sloffievorms. Sit op ’n warm rooster en verbruin aan albei kante. Besprinkel met die olyfolie en seesout met voorsit.

- Resep deur Jenny Morris