Die blye nuus is vroeër vandag deur Elizma op haar Facebookblad aangekondig met die boodskap: “Eli-Zé wil graag ietsie belangrik met julle deel”.

Volgens dieselfde aankondiging weet die sangeres van treffers soos Lapaside en haar man, Nico Grobbelaar, ’n helikopterloods, nog nie wat die geslag van die nuwe kleinding gaan wees nie.

Nietemin is ons baie bly vir hulle!