Het jy ingeskryf vir ons Checkers-kompetisie? Dan was jy dalk een van die tien gelukkige ma's wat 'n pak Huggies weggooidoeke gewen het! Hier is die lys van wenners:

  • Soraya Carr
  • Marisca October Wakefield
  • Veronique Nicky Dirkse
  • Sol Chetty
  • Estie Coetzer
  • Theresa Kruger
  • Lerina Boshoff
  • Kara Westraadt
  • Claire Van Apeldoorn
  • Mpho Molemela

As jy een van ons wenners was en nog nie jou kontaknommer aan ons gestuur het nie, doen dit asseblief so gou as moontlik sodat ons die optel van jou prys kan reël.

As jy nie hierdie keer gewen het nie, hou gerus ons webblad dop vir nog heerlike kompetisies.