Die seuntjie se pa het reddingswerkers Saterdag ontbied, maar hulle kon nie die seuntjie uitkry nie. Die reddingswerkers het die volgende oggend vroeg teruggekeer en weer begin soek.
Al was die seuntjie meer as 22 uur onder die puin begrawe, is hy tans in ’n stabiele toestand.

Al was die seuntjie meer as 22 uur onder die puin begrawe, is hy tans in ’n stabiele toestand.

Meer as 5 000 mense het in die onlangse aardbewing in Nepal omgekom.

Bronne: theguardian.com, mirror.co.uk