Hulle het vrugbaarheidsbehandeling gekry, maar eindelik aanneming oorweeg.

Want ná twee jaar van sukkel was die dokters dit eens: Elvis Blue en sy vrou, Chiréze, kon nie nog kinders hê nie.

Toe, net toe hulle ophou probeer, kom die goeie nuus: ’n Boetie of sussie is op pad vir klein Lila!

Elvis (32) kan nie ophou glimlag nie, want aanhouer wen, dit weet die sesde Idolswenner al goed, en nie net uit sy sangloopbaan nie.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.