Sy ouers is bewusteloos aangetref in dieselfde vertrek waar die gesin Donderdagnag geslaap het.

Volgens Annine Siddall, ER24-woordvoerder, is die baba op die toneel dood verklaar.

Sy ouers is na ’n nabygeleë hospitaal geneem vir verdere mediese sorg.