Jy het dit al soveel kere gesien, selfs eerstehands ervaar: daardie wonderlike nuuskierigheid van kleingoed oor alles wat kan en wil mond-toe. En die debakel wat volg as dit geweier word.

Soos die spreekwoord lui: "Ervaring is die beste leermeester" en vir 'n paar van hierdie kleingoed gaan 'n suurlemoen vir 'n baie lang tyd nie op hul spyskaart wees nie. Vir ander - wel, kyk maar self