Voel dit jy het, vandat jy ’n baba gehad het, nooit meer tyd vir oefen nie? Hoekom laat jy nie jou kleinding die leiding neem en jou ’n beweging of twee wys nie? Jy kan selfs vir pa laat deelneem aan die pret. Maar, wees gewaarsku, dié “oefenvideo” kan jou maagspiere laat pyn van die lag.

Klik hier vir die Lilly Ann-oefensessie deur Michael Stansbury.