Die Leeus-kaptein, Josh Strauss, het die afgelope tyd baie gewen – die Curriebeker, die aanwysing as Currie-bekerspeler van die jaar, en óók die hart van sy verloofde, Tami-Lee Otto.

Hy beskou vanjaar as “wonderlike gevoel van sukses” hoewel hy nog nie heeltemal kan glo dat al dié dinge vanjaar gebeur het nie.

Alles binne 17 maande.

Al wat hy wel in dié tyd verloor het, kan ’n mens maar sê, is daardie welige lang baard wat uiteindelik ná die Curriebeker-sege ’n skeermes ontmoet het.

Lees meer oor Josh en Tami-Lee in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.