Voor hy ’n musikant geword het, het hy eers ’n onaangename werk gehad: Hy het by ’n kegelbaan gewerk. “Ek moes die kegelballe in ’n lyn pak. Dit was aaklig,” het hy vertel.

-          Janine Nel