Ons kan ons verluister aan die hartebreker-tiener Austin Mahone se nuwe liedjie, Mmm Yeah, waarop Pitbull, een van ons gunsteling-rappers, verskyn.

Kyk na die skreeusnaakse video: http://www.youtube.com/watch?v=XwUDjWWj13A