Aandag, alle Mahonies!Austin Mahone (18) het ’n nuwe romantiese snit, Say My Name, uitgereik en hy smeek ’n meisie om by hom te bly. Dit is beslis een van sy sexyste liedjies nog!

Ons wonder of die liedjie dalk iets te doen met die popster Becky G (17)? Ons het ’n voëltjie hoor fluit dat die twee meer as net vriende is. Wat dink jy?

http://www.youtube.com/watch?v=ArOmw4moKCg

-          Lara Atson