Maar wat dink Austin Mahone, wat die nuwe Justin Bieber genoem word, van die Biebs se botsing met die gereg? “Toe ek daarvan hoor, het ek nie veel aandag daaraan gegee nie omdat my nuwe enkelsnit daardie dag uitgereik is, maar ek veroordeel niemand se leefwyse nie,” het die 17-jarige sanger aan HollywoodLife gesê. Mooi so, Austin.