Hulle is al oupa en ouma, maar soos twee verliefde tieners kom die twee oor die lang, wit strand gedans na die vriende en familie wat wag om hul troudag mee te maak.

At Botha (61) en Annelize Pretorius (61) het die perfekte lentemiddag in Paternoster aan die Weskus gekies vir hulle strandtroue.

Huisgenoot is na die pragtige troue genooi en ons deel die foto’s en storie in die nuutste uitgawe van 29 September.

Lees meer in die nuutste uitgawe van Huisgenoot. 

Volg Huisgenoot op Twitter.