Asteroïede 1999 FN53 sal die aarde vandag met meer as 10 miljoen km misloop. Die asteroïede is 1 km wyd en sal oor 100 jaar weer verbyzoem, maar dan net ’n bietjie nader. Maar wees gerus, Nasa hou al lank die asteroïede dop en het sy paadjie vir die volgende 3 000 jaar uitgewerk. Hulle bevestig dat dit nooit ’n bedreiging vir aarde sal inhou nie. Kyk hier na hul twiet:

Bronne: NASA, Daily Mirror