Ariana Grande is omtrent op 'n rol! Die popster lyk asemrowend in die nuwe musiekvideo van haar danstreffer, Break Free.  Nie net skiet sy missiele uit haar bors nie, maar sy veg ook teen bose ruimtewesens!

Check dit bietjie uit!

- Lara Atson