Indrukwekkend! Die liriekvideo is pas uitgereik en binnekort kom die amptelike video ook. Ariana (20) is in die wolke dat sy met die funky 23-jarige Australiese rapper kon werk. “Ek het my hart op Iggy verloor toe ek ’n video sien waarop sy Work sing en het gedink sy is so oorspronklik, en ek was mal oor hoe sy haar woorde uitspreek,” het Ariana aan Rolling Stone gesê. Ek het gedink ons sou die perfekte duo wees vir Problem en is baie dankbaar dat sy dit saam met my opgeneem het.”

http://www.youtube.com/watch?v=SoJ8s90NLc4