Jip, Arianators, dis waar!Ariana Grande en haar eks (wel, hy is nie eintlik meer haar eks nie) Jai Brooks het hul verhouding bevestig toe hulle op Twitter hul liefde vir mekaar verklaar het. Jai het getwiet: “Ek het jou lief, pragtige @ArianaGrande.” Ariana het geantwoord: “@JaiBrooks1, jy is die oulikste. Ek is lief vir jou. Hier is nie WiFi nie. Ek maak myself dood. Ek is lief vir jou & dankie.”

Wat dink julle? Gaan hul verhouding dié keer hou?

Bron: Popcrush.com