“Ek is baie opgewonde! Justin het dit geskryf en die idee aan my voorgelê. Ek wou al vir ’n hele ruk lank saam met hom werk.” Ons kan nie wag om die liedjie te hoor nie!

Bron: justjaredjr.com