Sy is die meisiemens met die sonnige geaardheid wat gereeld as kind trou-trou gespeel het.

En uiteindelik is dit sulke tyd vir die oud-7de Laner en deesdae Boer Soek ’n Vrou-aanbieder Angelique Gerber (28) – sy trou op ’n snikhete somerdag op Franschhoek in die Kaap met haar sakemanliefde, Ben-G van Niekerk (27).

Huisgenoot was daar om Angelique se spesiale dag by te woon en bring vir ons lesers vyf bladsy vol foto’s van alles wat gebeur het en al die bekendes wat saam partytjie gehou het.

Maak dus seker jy kry jou hande op die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.