André Venter, voorheen van Romanz, het letterlik Andriëtte Norman die “ja-woord” gevra om saam met duet ‘n duet te sing.

Hy het 'n video, waar hy vir haar sing met sy versoek, op haar Facebookblad geplaas met die versoek. “Hy vra so mooi...Ek gaan maar ja sê,” het Andriëtte reageer. Hier is die oulike video: