Sy medenuusleser, Amber Schatz, het gesukkel om nie kort-kort uit te bars van die lag nie.

Dié verskyning deur die man in maroen is deel van die bemarkingsveldtog van Will se nuwe fliek, Anchorman 2.

Kyk die video hier:

Shané Barnard

Foto:  Eva Rinaldi Celebrity and Live Music Photographer