Die voormalige minister van energie se bedanking volg nadat Mcebisi Jonas, voormalige adjunk-minister van finansies, sowel as Dipuo Peters, voormalige minister van vervoer, Donderdag bedank het.

Joemat-Pettersson is tydens pres. Jacob Zuma se jongste kabinetskommeling deur Mmamoloko “Nkhensani” Kubayi vervang.