Die oud-Springbokkaptein Joost van der Westhuizen het glo uit sy en die sangeres Amor Vittone se huis in Dainfern Valley in Johannesburg getrek, berig Beeld.

Hy het Donderdag reeds by ’n sakekennis, mnr. Garry Hartslief, ingetrek, het ’n bron wat sowel die Van der Westhuizens as vir Harts­lief ken gisteraand aan Beeld gesê.

Nóg Van der Westhuizen nóg Hartslief het gisteraand by navraag die bewerings erken of ontken.

Lees die volledige aritkel, by Beeld.com

Huisgenoot artikels oor Joost en Amor:

Joost en Amor: So seer, maar die die liefde seevier

Wie soek Joost se bloed?

Joost glo platsak