Die tyd is hier en die Bokke reeds in Nieu-Seeland. Almal sal hierdie maand vasgevang wees voor die kassie vir die Wêreldbeker-rugbytoernooi.

Bespreek vir Skouspel!

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot (8 September) kan jy ‘n handige gids kry wat jou deur die toernooi sal bystaan.

Vind die volledige wedstrydprogram, statistieke en kitsfeite, grafika van die stadions en die spelers, wenke en nog vele meer.

Ons praat ook met kenners oor die Bokke se kanse om te wen en deel resepte vir maklike peuselhappies wat jy tydens die wedstryde kan geniet.

Kry jou moet-hê-gids in die nuutste uitgawe van Huisgenoot.

Volg Huisgenoot op Twitter.