Ons is versot op dié liedjie, vervaardig deur Pharrell Williams, maar ons wens daar was so ’n bietjie meer rap van Kendrick se kant af. Luister hier daarna:

https://www.youtube.com/watch?v=OHuG7THIKFo